Modulekode | VDS 354 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Module 1: Algemeneanatonomie en morfologie van bakterieë, viruses en swamme. Basiese voedingsbehoeftes van mikro-organismes en die invloed van omgewingsfatore op groei van microbes. Mikro-organismes as noodsaaklike komponenete van eksoefere: plant-, water-, en grond-ekosisteme. Voedselbederf, voedselvergiftiging en preservering van voedsel deur miro-organismes. Basiese beginsels van ontsmetting, steralisasie en beheer van microbes; tegnieke vir onderdrukking van microbe-groei; steralisasie deur gebruik te maak van hitte, bestraling, filtrasie, chemikalieë, vermindering van getalle. Module 2: voedselveiligheid vanuit n’n leinhandel, kommersiële en institusionele benadering. Veiligheids aspekte met betrekking tot voedsel en voedselpordukte. Beginsels van voedselveiligheid en voedsel hygiene,; aanvaarde vervaardigings-praktyke; HACCP en risiko analise; werknemer veiligheid, hygiene en veiligheid; Verbruikersregte en beskerming, beroepsgesondheid en veiligheid; gesondheis en voedsel wetgewing in Suid-Afrika. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App